Welkom by die Woodland Hills Landgoed se Geselsblad
Welkom by die AMPTELIKE Geselsblad vir lede van die Hillandale Huiseienaarsvereniging (Woodland Hills Wildlife Estate)/ Welcome to the OFFICIAL Blog for members of the Hillandale Homeowners Association (Woodland Hills Wildlife Estate)
Hierdie geselsblad dien as medium om tweerigting-kommunikasie tussen die bestuur van die Landgoed en inwoners te verbeter. Enige geregistreerde eienaar van ‘n erf of meenthuis wat op die Landgoed geleë is, het toegang tot die inligting en kan deelneem aan gesprekke wat op hierdie blad geplaas word. Huurders het slegs toegang tot die “Nuus” gedeelte van die Geselsblad.
This blog serves as medium to enhance two-way communication between management of the Estate and members of the Association (owners). All registered owners of property on the Estate may access information and participate in discussions published on this page. Tenants only have access to the “News” portion of the Blog.
Nuutste Kommentaar / Recent Comments